00:00
00:01

God en Regering (6) (Rom. 13:5) Gehoorsaamheid in lyn met God se wet

65

Onderdanigheid en gehoorsaamheid moet onderskei word. Wat God van mense verwag is om selgs gehoorsaam aan God se wet te wees. Wat Romeine 13 en die res van die Skrif ons leer oor regering:

As die regering iets verbied wat God gebied (Hand. 4-5; verkondiging van die Evangelie), of as die regering iets gebied wat God verbied (Ex. 1; vroedvroue wat die babas moes doodmaak), dan MOET gelowiges die regering ongehoorsaam wees.

As die regering iets verbied of gebied wat buite hulle magsfeer is (Rom. 13:4; regerings moet slegs kwaaddoeners straf), en die regeringswette gaan nie teen die wet van God nie, dan HOEF gelowiges nie die regering gehoorsaam te wees nie.

21621625193933
35:34
Dec 6, 2020
Sunday Service
Romans 13:5
Next
Previous
Add a Comment
Only Users can leave comments.
Comments
    No Comments
SA Spotlight